Udo Kier

Udo Kier
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Udo Kierspe
Geboorte 14 Oktober 1944 (1944-10-14)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Udo Kier (gebore 14 Oktober 1944) is 'n Duitse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flesh for Frankenstein (1973), Blade (1998), Melancholia (2011), en Downsizing (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy